

# Event Details

- **Event Name**: Kronieke van Buks | Kabaret
- **Event Start and End Date**: Thu, 06 Aug, 2026 at 12:00 pm
- **Event Description**: Die kronieke van Buks: ’n Komiese kabaret oor ’n klein hond met groot insig in ’n dorpie vol geheime

Met: André Schwartz en Bryan Schimmel (klavier)

Teks: André Schwartz
Regie: Lihan Pretorius

In die stofstrate van Paul Roux blaf Buks koning – ’n klein Chihuahua wat dink hy is so groot soos ’n renoster.

In hierdie komiese kabaret triptrap Buks van huis tot huis, hoor die skinder en ontdek die geheime.

Hy word bederf met brokkies nuus en brokkies lekkernye, en word so die toegangspoort tot die lewens van die dorpsmense.

Maar die dorp begin uitmekaar val en almal leef op die rand van chaos.

Die karakters is eiesoortig en skrikwekkend identifiseerbaar, en tussen die humor en die seer ontvou ’n wêreld wat baie nader aan die werklikheid lê as wat mens sou dink.

Die gestroopte musiek van onder andere Billy Joel word soomloos ingeweef in die narratief en vorm die hartklop van hierdie dorpie – ’n mikrokosmos van die wêreld waarin ons leef.

Tydsduur: 75min
Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
- **Event URL**: https://allevents.in/hermanus/kronieke-van-buks-kabaret/200030166145453
- **Event Categories**: music, entertainment
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 14

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Hermanus
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: Hermanus Auditorium
- **lat**: -34.418173042678
- **long**: 19.238264265091
- **full address**: Hermanus Auditorium, Hermanus, Western Cape, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Kronieke van Buks | Kabaret
  - **Image URL**: https://dyn-image.allevents.in/generate-image?v=4&title=Kronieke+van+Buks+%7C+Kabaret&date=Thu%2C+06+Aug%2C+2026+at+12%3A00+pm&bg=4

## FAQs

- **Q**: When and where is Kronieke van Buks | Kabaret being held?
  - **A:** Kronieke van Buks | Kabaret takes place on Thu, 06 Aug, 2026 at 12:00 pm to Thu, 06 Aug, 2026 at 12:00 pm at Hermanus Auditorium, Hermanus, Western Cape, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Kronieke van Buks | Kabaret?
  - **A:** Kronieke van Buks | Kabaret is organized by Kalfiefees.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Kronieke van Buks | Kabaret is ideal for comedy fans, stand-up enthusiasts, and anyone looking for a dedicated session of curated laughs, professional acts, and sharp wit from seasoned performers. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Hermanus, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Kronieke van Buks | Kabaret sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Kronieke van Buks | Kabaret",
        "image": "https://dyn-image.allevents.in/generate-image?v=4&title=Kronieke+van+Buks+%7C+Kabaret&date=Thu%2C+06+Aug%2C+2026+at+12%3A00+pm&bg=4",
        "startDate": "2026-08-06",
        "url": "https://allevents.in/hermanus/kronieke-van-buks-kabaret/200030166145453",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Hermanus Auditorium",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Hermanus, Western Cape",
                "addressLocality": "Hermanus",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-34.418173042678",
                "longitude": "19.238264265091"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Die kronieke van Buks: ’n Komiese kabaret oor ’n klein hond met groot insig in ’n dorpie vol geheime\n\nMet: André Schwartz en Bryan Schimmel (klavier)\n\nTeks: André Schwartz\nRegie: Lihan Pretorius\n\nIn die stofstrate van Paul Roux blaf Buks koning – ’n klein Chihuahua wat dink hy is so groot soos ’n re",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Kalfiefees",
                "url": "https://allevents.in/org/kalfiefees/22235761",
                "description": "Kalfiefees. 6,786 likes · 1,419 talking about this · 283 were here. Nonprofit organization"
            }
        ]
    }
]
```